Jaarboeke

Wetenskap en inheemse kennis 730


 
Modulekode SCK 730
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Epistemologiese en konseptuele aangeleenthede wat met Inheemse Kennis Stelsels (IKS) en die aard van wetenskap verband hou. Metodologiese pluralisme, wyses van weet en kennis produksie in IKS en wetenskap; die wetenskap kurrikulum en Inheemse Kennis (IK): implikasies vir onderrig- en leer-inhoud, en verwagte uitkomstes; die aard van die raakpunt tussen wetenskap en IK of Tradisionele Kennis (TK); ontwikkeling van onderwysers-ondersteuningsmateriaal (onderwyshulpbronne): om raakpunte tussen Tradisionele Kennis (TK) en inheemse wetenskap te bewerkstellig.
Modulekrediete 16.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Wet, Wisk en Tegnologie-ond
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences